Die Tempelberg in Jerusalem in Israel en gebeurtenisee op ander berge in die Moría Landstreek wat profeties wys na Jesus se eerste en tweede koms.
Inleiding Die Tempelberg4 in Jerusalem is een van die berge wat deel is van die Moria Landstreek wat in die Bybel genoem word. Dit het besondere historiese en godsdienstige betekenis vir drie godsdienste: die Christene, Judaïsme en Islam. Berge in die Moría Landstreek wat profeties wys na Jesus wat later sou kom 1. Salem berg … Read more