Alfabetiese Indeks volgens Insident Nommers

Beskrywing

A
Insident 
Nommer
Annas ondervra Jesus.252
B 
Bekommernis.70
Bergrede65
Berig oor die lot van die Galileërs aan Jesus gebring.158
Besetene van Gadara89
Bethlehem, geboorte van Jesus in Bethlehem10
Blinde man genees in Jérigo.194
Bloed vloeiing, vrou wat genees is, toe sy Jesus aangeraak het.92
Bome en vrugte, ek het julle nooit geken nie, die wyse en dwase bouers en gesag van Jesus.72
Bouers72
Bruilof in Kana, Jesus se eerste wonderwerk. 27
Bruilof, gelykenis.210
C 
D 
Dekápolis, eerste kruising van die See van Galilea na Dekapolis.87
Die teken van Jona148
Die teken van Jona113
Die teken van Jona82
Die wet en die koninkryk van God, lering oor egskeiding.174
Diegene wat laaste is sal eerste wees en die wat eerste is, laaste.184
Dissipels (12) rapporteer terug en hulle onttrek.100
Dissipels (70) keer terug nadat Jesus hulle uitgestuur het141
Dissipels argumenteer oor wie die grootste dissipel is.236
Dissipels en Fariseërs vra Jesus oor egskeiding.130
Dissipels pluk graan op die Sabbat en Jesus is die Here van die Sabbat.56
Dissipels se beloning.183
Dissipels vlug toe Jesus gevange geneem word.249
Dissipels vra Jesus privaat en Hy waarsku oor vervolging.218
Dissipels wys Jesus die tempel.217
Dood voorspel op die pad na Jerusalem.191
E 
Eed, Bergrede65
Eerste vermeerdering van die brood en vis volgens oorlewering by die tradisionele Tabgha.102
Eerste voorspelling van Jesus se kruisiging en Jesus bestraf vir Petrus.116
Eerste wonderwerk by die bruilof in Kana.27
Eerste, diegene wat laaste is sal eerste wees en die wat eerste is, laaste.184
Egbreuk, vrou wat op egbreuk betrap was.133
Egipte, Josef en Maria se vlug.16
Egskeiding65
Egskeiding, Fariseërs en dissipels se vraag.130
Egskeiding, lering oor egskeiding.174
Eindtyd, tekens van die eindtyd157
Ek is die goeie Herder. 136
Engel rol die klip weg. Vrouens arriveer teen dagbreek. Engele verskyn aan hulle en hulle hardloop om die dissipels te vertel281
F 
Fariseërs en dissipels vra oor egskeiding.130
Fariseërs reageer oor Jesus se triomfantlike intog in Jerusalem.202
Fariseërs vra uit oor die koninkryk, Jesus waarsku die dissipels oor die toekoms.178
Fariseërs waarsku Jesus oor Herodes.165
Fees van die Tempelwyding gedurende Desember 30 nC.185
G 
Gadara, besetene word gehelp.89
Gebed vir die Heilige Gees.294
Geboorte van Jesus aangekondig in Nasaret6
Geboorte van Jesus in Bethlehem10
Geboorte van Johannes die Doper aangekondig in die tempel in Jerusalem.5
Geboorte van Johannes die Doper aangekondig in die tempel in Jerusalem.5
Geboorte van Johannes die Doper in ‘n stad van Juda.8
Gee aan die armes.66
Gelykenis oor wat ‘n mens onrein maak, privaat verduidelik.108
Gelykenis van die 10 maagde.223
Gelykenis van die 2 seuns.208
Gelykenis van die barmhartige Samaritaan.142
Gelykenis van die druiwe boere.209
Gelykenis van die Fariseër en die tollenaar.180
Gelykenis van die gasheer van die fees.168
Gelykenis van die gaste en die voorste sitplekke.167
Gelykenis van die groot fees.169
Gelykenis van die onregverdige bestuurder, hy word geprys173
Gelykenis van die onregverdige regter179
Gelykenis van die talente224
Gelykenis van die verlore seun172
Gelykenis van die verlore skaap126
Gelykenis van die vriend om middernag145
Gelykenis van die vyeboom159
Gelykenis van die vyeboom, Jesus herhaal dit die laaste week voor Sy kruisiging221
Gelykenis van die wakende slaaf.155
Gelykenisse van die mosterdsaadjie en die suurdeeg. Jesus het hier herhaal wat Hy in Matteus 13:31 en Markus 4:30-34 gesê het, sien insident 84.162
Gelykenisse van die saaier, die doel van gelykenisse, onkruid, mosterdsaad, lamp en suurdeeg, vertel by die See van Galilea.84
Genesing van almal met siektes en bose geeste.46
Genesing van die blinde man in Betsaida.114
Genesing van die doof stom man in Dekapolis.110
Genesing van die jong man met epilepsie.119
Genesing van die man met ‘n onreine gees.44
Genesing van die man wat blind gebore was. 135
Genesing van die verlamde man in Bethesda.54
Genesing van die verlamde man in Kapernaum51
Genesing van ‘n melaatse in Kapernaum50
Genesing van Petrus se skoonmoeder in Kapernaum.45
Geslagsregister van Jesus.2
Gesprek van Jesus aangaande Sy goddelike sending 134
Godslastering en onderrig oor duiwels146
Grieke soek Jesus,  die Seun van die mens moet verhoog word, die ongeloof van die mense en Jesus het gekom om die wêreld te red227
H 
Heilige Gees, uitstorting op Pinkster dag296
Hemelvaart van Jesus293
Herder, Jesus is die goeie herder.136
Herders van Bethlehem11
Herodes ondervra Jesus en sy soldate bespot Jesus. Herodes stuur Jesus terug na Pilatus en hy vra die Jode wie kies hulle wil om vrygelaat te word259
Herodes vermoor alle seuntjies onder 2 jaar in Bethlehem17
Hoe Jesus gevolg moet word139
Hoeveel sal gered word en die nou poort164
Hoofman van Kapernaum.73
Huttefees, Jesus gee onderrig.132
I 
Inleiding tot die Lukas Evangelie4
Instruksies oor kerklike tug127
J 
Jaïrus pleit by Jesus om sy dogter te genees91
Jaïrus se dogtertjie se doodsberig word aan Jesus gebring.93
Jerigo, genesing van die blinde man.194
Jesus beantwoord die skare met gesag246
Jesus bestraf die Fariseërs81
Jesus bestraf die Fariseërs en die wetgeleerdes150
Jesus bestraf die oorlewering van die ou mense  107
Jesus betaal Tempel belasting122
Jesus bid alleen en loop op die see103
Jesus bid op die berg voordat Hy Sy 12 dissipels aangestel het60
Jesus bid vir dié wat Hom gekruisig het270
Jesus bid vir sy dissipels tydens die nagmaal243
Jesus bring vuur en verdeeldheid op die aarde156
Jesus die brood van die lewe vir die gelowiges106
Jesus die tweede keer in Nasaret verwerp97
Jesus eet aandete met Simon die Fariseër en ‘n sondige vrou salf sy voete79
Jesus eet saam met Levi (Mattheus), tollenaars en sondaars, bespreek wat dit beteken om te vas, geen nuwe stuk kleed op ‘n ou een, nuwe wyn in nuwe velsakke53
Jesus eet saam met sondaars en gelykenisse van die verlore skape en die muntstuk171
Jesus gaan na Bet-Bara waar Johannes eers, volgens oorlewering, gedoop het187
Jesus gaan na Efraim kort voor Sy kruisiging190
Jesus gaan na Judea en Jerusalem toe vir die laaste keer137
Jesus gaan na Kapernaum met Sy dissipels en familie en vestig daar28
Jesus gaan na Perea, Oos van die Jordaan en aangrensend aan Judea129
Jesus gee ‘n nuwe gebod tydens die Avondmaal235
Jesus gee opdrag aan Sy dissipels aangaande struikelblokke, vergifnis, geloof en dienaars176
Jesus genees 10 melaatses en ‘n Samaritaan kom terug om Hom te dank.177
Jesus genees 2 blinde mans95
Jesus genees baie siekes in Gennésaret105
Jesus genees ‘n stom besetene96
Jesus het gekom om die wet te vervul65
Jesus in Betánië en Maria salf Sy voete in die huis van Simon die melaatse198
Jesus in bid Getsemane.244
Jesus is die goeie Herder. 136
Jesus is die Seun van God en een met die Vader55
Jesus is nog oppad na Galilea38
Jesus is nog steeds oppad na Jerusalem163
Jesus kalmeer die storm op die see88
Jesus kan die Temple in 3 dae bou30
Jesus kom by Golgota aan265
Jesus kom van die berg af en genees die menigte62
Jesus leer die dissipels hoe om te bid144
Jesus leer die skare wie gevrees moet word152
Jesus leer en genees die skare101
Jesus leer en preek die Evangelie van die Koninkryk en genees die siekes in Galilea vir ‘n lang tydperk48
Jesus leer Nikodemus oor die wedergebore31
Jesus na Golgota en Simon van Sirene dra die kruis263
Jesus nader Jerusalem en die gelykenis van die ponde196
Jesus onttrek na die see58
Jesus onttrek uit Judea na Kapernaum in Galilea35
Jesus oornag in Betánië en vervloek ‘n vyeboom204
Jesus praat met vrouens wat oor Hom ween terwyl Hy loop na Golgota264
Jesus preek in Judea en sy dissipels doop32
Jesus prys Johannes die Doper76
Jesus reinig die tempel vir die tweede keer en genees mense204
Jesus roep hard uit na Sy God en Vader276
Jesus sal sê: ”Ek het julle nooit geken nie”.72
Jesus se besnydenis12
Jesus se dissipels vra Hom oor die wonderwerk120
Jesus se eerste verwerping in Nasaret (Jesus is nog oppad na Kapernaum).39
Jesus se familie wil met Hom praat83
Jesus se geboorte aangekondig in Nasaret6
Jesus se geboorte in Bethlehem10
Jesus se gesag72
Jesus se gesag uitgedaag in die tempel207
Jesus se geslagsregister 
Jesus se juk.78
Jesus se kruisiging, die rowers spot Hom.274
Jesus se kruisiging, die skare laster vir Jesus.273
Jesus se kruisiging, die soldate verdeel Jesus se klere.271
Jesus se kruisiging: Die wagte spot en slaan vir Jesus.254
Jesus se laaste en groot opdrag aan Sy dissipels..292
Jesus se opstanding: Die vrouens vertel die dissipels dat hulle Jesus gesien het.285
Jesus se triomfantlike intog in Jerusalem201
Jesus seën die kinders181
Jesus sterf278
Jesus stuur die 12 dissipels uit98
Jesus verskyn aan 7 dissipels by die see van Galilea en vra 3 vrae aan Petrus 3 keer290
Jesus verskyn aan die ander vrouens na Sy opstanding284
Jesus verskyn aan Maria Magdalena283
Jesus verskyn aan meer as 500 broeders tegelyk en aan Jakobus291
Jesus verskyn aan Simon (Sefas) en die dissipels sonder Thomas288
Jesus verskyn aan twee wat na Emmaus toe loop287
Jesus verskyn weer aan die dissipels en Thomas 8 dae later289
Jesus vertel vir Petrus dat Hy vir hom bid238
Jesus vervloek 3 stede77
Jesus vestig in Kapernaum42
Jesus voor Pilatus258
Jesus voorsien vir sy moeder272
Jesus voorspel dat hulle almal Hom sal verlaat237
Jesus voorspel dat Judas gaan Hom verraai234
Jesus voorspel die val van Jerusalem219
Jesus voorspel sy tweede koms220
Jesus vra die Skrifgeleerdes en Fariseërs wie se seun is die Christus?214
Jesus waarsku oor struikelblokke125
Jesus waarsku sy dissipels teen die suurdeeg van die Fariseërs151
Jesus waarsku teen gierigheid en die gelykenis van die ryk dwaas153
Jesus was die voete van sy dissipels232
Jesus was van die begin af daar1
Jesus ween oor Jerusalem203
Jesus wek Jaïrus se dogter op uit die dood94
Jesus word 9h00 vm. Gekruisig267
Jesus word aan die Here gewy in die tempel in Jerusalem13
Jesus word begrawe280
Jesus word gevange geneem248
Jesus word na die hoë Priester se huis geneem en Petrus volg250
Jesus word na die Pilatus se paleis gelei257
Jesus: Eerste dissipels.26
Jesus: is Here van die Sabbat, dissipels pluk graan op die Sabbat.56
Jesus: Sy doping.21
Jesus: Sy kruisiging, duisternis van 12h00 nm tot 15h00 nm.275
Jode gaan vroeg na die tempel om Jesus te hoor226
Jode konfronteer Jesus en wil hom stenig186
Jode vra Jesus oor belasting211
Johannes die Doper  in die gevangenis opgesluit34
Johannes die Doper “Hy moet meer word en ek minder”33
Johannes die Doper doen verslag oor Jesus se doop25
Johannes die Doper se geboorte aangekondig in die tempel in Jerusalem5
Johannes die Doper se geboorte aangekondig in die tempel in Jerusalem.5
Johannes die Doper se geboorte in ‘n stad van Juda.8
Johannes die Doper se getuienis aan boodskappers deur die Fariseërs gestuur24
Johannes die Doper stuur 2 dissipels na Jesus om te vra of Hy die een is wat sou kom75
Johannes en Petrus gaan na die graf en huis toe na Jesus se opstanding282
Johannes se passie sonder begrip124
Johannes se getuienis oor Jesus Christus23
Jona, die teken van Jona148
Jona, die teken van Jona en die suurdeeg van die Fariseërs.113
Jona, die teken van Jona.82
Joodse leiers poog om Jesus dood te maak en Hy verlaat Jerusalem206
Josef en sy gesin keer terug uit Egipte18
Josef, Maria en baba Jesus vlug na Egipte16
Judas pleeg selfmoord256
Judas se komplot om Jesus te verraai229
Judas verraai Jesus met ‘n soen245
Juk van Jesus78
K 
Kana, Jesus se eerste wonderwerk by die bruilof.27
Kinderjare van Jesus en Sy ontmoeting met die wyse manne in die tempel in Jerusalem19
Kinderlike nederigheid is die belangrikste in die Koninkryk van die hemel.123
Klop71
Komplot om Jesus dood te maak kort voor Sy kruisiging228
L 
Laaste onderrig van Jesus aan sy dissipels. Hy is die Wingerdstok. 241
Laaste onderrig van Jesus en die belofte van die Heilige Gees240
Laaste onderrig van Jesus oor die Trooster en Sy wederkoms242
Laaste, diegene wat laaste is sal eerste wees en die wat eerste is, laaste.184
Lamp van die liggaam.149
Lasarus word uit die dood opgewek.188
Levi se roeping, ook genoem Mattheus.52
Lig van die wêreld.64
Lofsang van Sagaria9
M 
Man met die water genees in ‘n Fariseër se huis op die Sabbat166
Man se gebreklike hand op die sabbat genees.57
Maria besoek Elisabet in ‘n dorp van Juda (Bet-Kerem net wes van Jerusalem) en haar lofsang7
Maria se daad om Jesus se voete te salf word ook deur Mattheus en Markus vertel199
Martha en Maria143
Mattheus se roeping, ook genoem Levi.52
Matthias gekies as die dissipel in die plek van Judas295
Muntstuk van die weduwee.216
N 
‘n Vrou seën Maria147
Nagmaal word ingestel.233
Nain, weduwee van Nain se seun word opgewek.74
Nasaret, geboorte van Jesus aangekondig in Nasaret6
Nog dissipels, twee pare broers, Simon en Andréas en Jakobus en Johannes.43
O 
Oes en die arbeiders37
Onderrig by die huttefees. 132
Ongeloof van Jesus broers131
Onse Vader gebed.67
Onthoofding van Johannes die Doper99
Oordeel, moenie ander oordeel nie.  ,.71
Opneem van die kruis.117
Oppad na Jerusalem en Jesus word deur Jode en Priesters bespreek.197
Opwekking van Lasarus uit die dood.188
Owerste van die sinagoge kom in opstand teen Jesus.161
P 
Pasga in Jerusalem en die eerste reiniging van die tempel.29
Pêrel van groot waarde.86
Petrus bely dat Jesus die Messias is, in Cesaréa-Filippi.115
Petrus gewaarsku dat hy Jesus gaan verraai.239
Petrus loop op die see en sink.104
Petrus se vraag oor vergifnis.128
Petrus val Malchus aan en Jesus genees sy oor.247
Petrus verloën Jesus die eerste keer.251
Petrus verloën Jesus die tweede en derde keer.253
Petrus word bestraf by die eerste voorspelling van Jesus se kruisiging.116
Pilates se soldate kroon en bespot Jesus.261
Pilates se verklaring oor Jesus se misdaad.269
Pilatus laat Barábbas vry.260
Pilatus probeer Jesus los te laat, lewer Hom oor om gekruisig te word.262
Pinkster dag, die uitstorting van die Heilige Gees296
Prediking van Johannes die Doper20
Q 
R 
Roeping van die 12 dissipels, die oes is groot en die arbeiders is min.61
Roeping van Mattheus, ook genoem Levi.52
Ryk jongman.182
Ryk man en Lasarus175
S 
Sabbat genesing, man se gebreklike hand.57
Sabbat, dissipels pluk graan op die Sabbat en Jesus is die Here van die Sabbat.56
Saduseërs bevraagteken die opstanding uit die dood212
Saggeus word ‘n volgeling van Jesus in Jérigo en twee blindes genees toe Jesus uit Jerigo gaan oppad na Jerusalem.195
Saligsprekinge63
Samaritaanse vrou36
Samaritane verwerp Jesus. Jakobus en Johannes bestraf vir hulle houding. 138
See van Galilea, eerste kruising van die see na die Heidense Dekápolis.87
Sewentig dissipels keer terug. 141
Simeon en Anna in Jerusalem14
Sinagoge se owerste kom in opstand teen Jesus.161
Siro-Fenisiese (Kananitiese) Vrou109
Skare reis saam met Jesus en die koste van dissipelskap170
Skares kom om Jesus en Lasarus te sien en Owerpriesters beplan om Lasarus dood te maak200
Skatte in die hemel.69
Skatte, nuut en oud, gelykenis.86
Skrifgeleerdes en Fariseërs toets Jesus213
Smal en wye poort71
Soldaat steek ‘n spies in Jesus se sy279
Soldate bied Jesus ‘n suur wyn mengsel aan266
Sorge van die lewe70
Sorge van die lewe.154
Sout van die aarde.  64
Sterre verskynsels wat die sterrekykers van die Ooste na Bethlehem laat kom het3
Suur wyn word vir Jesus aangebied op ‘n stok277
Suurdeeg van die Fariseërs.113
T 
Tekens van die eindtyd.157
Tempelwyding, fees gedurende Desember 30 nC.185
Terug bootrit van Dekápolis na Kapernaum90
Toring van Siloam.158
Twee rowers word saam met Hom gekruisig268
Tweede vermeerdering van brood en vis, hierdie keer vir die heidene in Dekápolis112
Tweede voorspelling van Jesus se kruisiging121
Tweede wonder, genesing van die seun van die Regeringsamptenaar41
U 
Uitleg van die gelykenis van die onkruid85
Uitstorting van Heilige Gees op Pinkster dag.296
Uitstuur van 70 dissipels140
V 
Valse getuienis, Kájafas veroordeel Jesus en die Sanhedrin slaan Hom255
Vas, eetstaking voorskrifte.68
Verborge skat86
Verdorde vyeboom.230
Vergelding65
Verheerliking van Jesus op die berg, Moses en Elia verskyn118
Verhouding van kinders na aan die Here, teenoor mekaar193
Vermeerdering van die brood en vis (eerste keer) volgens oorlewering by die tradisionele Tabgha.102
Verslag oor Jesus se  aksies aan die Fariseërs en hul planne om Jesus dood te maak 189
Versoek vir Jakobus en Johannes192
Versoeking van Jesus22
Visnet, gelykenis.86
Vlug na Egipte16
Voorbereiding vir die laaste Pasga in die bovertrek231
Voorspelling van Jesus se kruisiging (eerste keer) en Jesus bestraf vir Petrus.116
Vra soek-en-klop71
Vrou genees op die Sabbat160
Vrou wat op egbreuk betrap was.133
Vrou wat van bloed vloeiing  genees is, toe sy Jesus aangeraak het.92
Vroue voorsien in Jesus behoeftes oor ‘n lang tydperk80
Vyande moet jy liefhê.65
Vyeboom wat verdor het.230
W 
Waarskuwing om gereed te wees222
Waarskuwings oor die oordeel225
Waarskuwings oor skrifgeleerdes en Fariseërs215
Water word in wyn verander by Jesus se eerste wonderwerk by die bruilof in Kana.27
Weduwee se muntstuk216
Weduwee van Nain se seun word opgewek74
Wellus65
Wonderbaarlike visvangs49
Wyse en dwase bouers72
Wyse manne uit die Ooste kom in Bethlehem aan15
X 
Y 
Z